1
/
of
1
ISBN: 9780624068488 | Published: June 1, 2014 |
Ons oorlog
Ons oorlog
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Klaas Steytler
Regular price
R 265
Regular price
R 0
Sale price
R 265
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ons oorlog verweef intieme familiestories in die groter landskap van die Anglo-Boereoorlog in die Oranje-Vrystaat, om 'n deurleefde beeld te gee van die stryd tussen Brittanje en die Boererepublieke - die lot op plase, te velde, in konsentrasiekampe en Bloemfontein; en ook van die private stryd binne gesinsverband. In die familie is daar wapenneerleggers en bittereinders, geestelik weerbare vroue en weerlose kinders. Dit gaan ook oor 'oorloë' wat op 'n oorlog volg - die onopgeloste konflikte ná die sluiting van vrede.
Author Klaas Steytler
Share
