1
/
of
1
ISBN: 9780624068877 | Published: September 1, 2014 |
Hoe meer haas . . . hoe minder wortels!
Hoe meer haas . . . hoe minder wortels!
Author:Pieter van der Lugt
Illustrator:Maja Sereda
Regular price
R 95
Regular price
Sale price
R 95
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hier is sowat 100 nuwe, oorspronklike grappe vir laerskoolkinders, volgens onderwerpe bymekaar geplaas: Klop-klop grappe, Kosgrappe, Grappe met monsters en feetjies, Dieregrappe, Sportgrappe, Eksamenflaters. Dit is ook een van die grappe in lg. afdeling waaraan die titel ontleen is: die korrekte idioom is "Hoe meer haas, hoe minder spoed", dus glad nie oor hase wat wortels eet nie! Maja Sereda se lyntekeninge in swart en wit bring die humor nog verder uit.
Author Pieter van der Lugt
Illustrator Maja Sereda
Share
