Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624068969 | Published: November 10, 2014 |

Moord per suurlemoen

Moord per suurlemoen

Regular price R 160
Regular price Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Storie oor 'n Romanof-prinses, 'n getikte dwelmbaas en vergeefse liefde. Tweeling Bruno en Brunhilde vlug van die misdaadtoneel - hulle dink hulle het hul buurman doodgemaak deur haar met suurlemoene te gooi. Hulle vlug van die misdaadtoneel met die hulp van hul vriend Ben en sy broer se Honda Gold Wing-motorfiets met 'n syspan.

Die leser word geneem op 'n wipwaentjie-avontuur. Humoristies en irones en met 'n kinkel in die verhaal.

View full details