Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624069140 | Published: August 1, 2016 |

Die groot blom

Die groot blom

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Maja Sereda
Regular price R 165
Regular price Sale price R 165
Out of print
VAT included.

In die groot stad, Johannesburg, stap Dylan en Palesa saam met Dylan se pappa skool toe. Hulle is in die Gr R-klas. Dis hulle eerste skooldag! Op pad is daar 'n piepklein huisie met die mooiste, grootste sonneblom wat hulle nog ooit gesien het in die tuin. Dit lyk asof die sonneblom hulle agternakyk. En toe hulle die middag huis toe stap, kyk die blom hulle sowaar weer agterna!

Author Yves Pinguilly

Illustrator Maja Sereda

View full details