Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624069171 | Published: March 1, 2015 |

Olinosters op die dak

Olinosters op die dak

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Dale Blankenaar
Regular price R 165
Regular price Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Ouderdom: 3-6.
Daniel kuier by Ouma en Oupa. Toe dit aand word en tyd om te gaan slaap, lees Oupa eers vir Daniel 'n storie. Toe sing Ouma vir hom 'n liedjie. Maar die bed is vreemd, en Daniel voel baie ongemaklik . . . Hy verlang na sy eie kamer en sy eie bed. En hy hoor geluide! Dit klink soos . . . Soos 'n hele trop OLINOSTERS wat op die dak dans en spring!

View full details