Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624069416 | Published: September 1, 2015 | Paperback

Recce - kleinspan operasies agter vyandelike linies

Recce - kleinspan operasies agter vyandelike linies

Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce's, maar nou het een van hulle - Koos Stadler - sy ervarings neergepen. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce, op hul amper bomenslike fisieke vermoëns en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.

Koos Stadler is 'n beroepsoldaat en voormalige Recce met nege medaljes op sy kerfstok, waaronder die Honorus Crux (Brons) vir dapperheid. Hy het as lid van die Spesiale Magte se spesialisverkenningspanne, oftewel kleinspanne, vyf jaar lank talle hoogs gespesialiseerde strategiese operasies agter vyandelike linies uitgevoer.

Author Koos Stadler

View full details