Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624069973 | Published: February 20, 2018 |

Ontsnap!

Ontsnap!

Regular price R 290
Regular price Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Boerekrygsgevangenes se strewe na vryheid Boerekrygsgevangenes se strewe na vryheid.

Onstuitbaar en vreesloos. Só was die Boerekrygers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog uit krygsgevangekampe probeer ontsnap het. Niks sou hulle keer om weer vry te wees nie: nie 'n moontlike skietdood, 'n oseaan vol haaie, die gevaar om van 'n bewegende trein af te spring of 'n tonnel wat op hulle kon inval nie. In hierdie boek bring Albert Blake van die mees gewaagde ontsnappingspogings deur Boerekrygsgevangenes byeen. Hulle verstom met hul vindingryke planne om die Britse owerhede te uitoorlê en weg te kom uit kampe in Suid-Afrika en Indië, maar ook op die eilande van Bermuda, St. Helena en Ceylon. Hierdie opwindende, ware verhale getuig van mannemoed en die oorwinning van die menslike gees.

Author Albert Blake

View full details