Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624070122 | Published: July 1, 2014 | Paperback

Die helder dae

Die helder dae

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Danie Botha versamel hier sy kortverhale, rubrieke, artikels en gedigte waarin hy dae in sy lewe so helder moontlik probeer oproep. Die helderheid ontstaan onder meer met die gebruik van erns, sensitiwiteit en humor. Hy illustreer hoe hy uit benoudheid na vreugde beweeg. Die drie afdelings (jeugjare; professionele lewe; godsdienstige rubrieke) vorm 'n outobiografie in die kleine van die man van die uitgewerswese, radio en teater.

Author Danie Botha

View full details