Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624071044 | Published: May 1, 2015 | Paperback

Swemlesse vir 'n meermin

Swemlesse vir 'n meermin

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

In Swemlesse vir 'n meermin skryf Hanna 'n lewensgids vir haar sussie Ariel (wat aan die einde van die treffer Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom gebore is). Ariel moet die gids lees as sy eendag dertien is. Dié lewensgids word soms ook 'n joernaal of vertelling van die vyftienjarige Hanna se lewe terwyl sy die gids skryf, en spesifiek Hanna se kennismaking met haar stiefbroer Yann se vriend Benjamin, op wie sy verlief raak.

View full details