Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624071075 | Published: March 9, 2018 |

Die Afrikaners - verkorte en aangevulde uitgawe

Die Afrikaners - verkorte en aangevulde uitgawe

Regular price R 325
Regular price R 0 Sale price R 325
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hermann Giliomee, top-historikus, is die aanbieder van die 26-episode kykNETreeks.
Die Afrikaners in beeld, in samehang waarmee dié boek gepubliseer word. Hy het talle toekennings ontvang vir die oorspronklike boek waarop die reeks
gebaseer is, die topverkoper The Afrikaners, en word gesien as die wêreldkenner van dié onderwerp. Die Afrikaners in beeld bied die kern van die langer
akademiese werk in leesbare Afrikaans aan vir 'n moderne leserskap. Talle omstrede aspekte van Suid-Afrika se verlede en die rol daarin van die groep
mense wat mettertyd na hulself as 'Afrikaners' sou verwys word in kleur en geur in storievorm vertel, sodat lesers met 'n vars, soms uitdagende perspektief op ons verlede gelaat word.

View full details