1
/
of
1
ISBN: 9780624071099 | Published: June 1, 2015 |
Hartstog op Hartenbos
Hartstog op Hartenbos
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Trish Goosen
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Karien van Tonder keer ná elf jaar terug na Hartenbos as projekbestuurder en ontwerper van die boetiekhotel wat sy en haar verloofde beplan. Maar dalk is haar terugkoms nie 'n goeie idee nie, want die inwoners onthou haar as 'Vlam', die rebelse tiener wat sy eens was. Boonop is haar tienerliefde, Malan, steeds in die omtrek en aantrekliker as ooit tevore.
Author Trish Goosen
Share
