Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624071426 | Published: November 1, 2014 |

Kruispad

Kruispad

Regular price R 345
Regular price Sale price R 345
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kruispad is die kern van Deon Opperman se groot TV-trilogie oor die Afrikaner se pad in Suid-Afrika. Dit beeld presies uit waar die groot verandering gekom en hoe die Afrikaner daarop gereageer het.
Die stuk wentel om Sophia en Mariana, die twee dogters van 'n welgestelde boer, Soois van Rooyen, en sy vrou, Mart. Sophia is met die skatryk FG van den Berg getroud en Mariana met die arm, bekrompe Andries Landman. Terwyl FG en Andries albei hul ekonomiese status ná die verkiesing van 27 April 1994 verloor, sit hul onderskeie seuns, Klein FG en Henk, met die nalatenskap van apartheid.

Author Deon Opperman

View full details