Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624071549 | Published: June 1, 2017 |

Eet gesond, voel goed

Eet gesond, voel goed

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 315
Regular price Sale price R 315
Out of print
VAT included.

Hierdie gesaghebbende boek is daarop gemik om kankerlyers, hul versorgers en families op te lei en te bemagtig sodat hulle die kanker optimaal kan beveg met die regte voeding.

Jeske Wellman is die medeskrywer van twee boeke oor voeding, en skryf gereeld artikels oor gesond eet vir tydskrifte. Sy bied ook openbare praatjies aan, veral oor lewenstylverwante siektes. Sy is 'n geregistreerde dieetkundinge in 'n privaat praktyk in Johannesburg. Adele van der Merwe is 'n geregistreerde dieetkundige met 'n nagraadse diploma. Sy was sewe jaar werksaam by Chris Hani Baragwanath-hospitaal, en werk tans by Wits Donald Gordon Mediese Sentrum in Pretoria. Sy spesialiseer in voeding vir kanker en siektes van die spysverteringskanaal.

View full details