Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624071693 | Published: April 1, 2015 |

Dit was nie ek nie!

Dit was nie ek nie!

Regular price R 160
Regular price Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In Afrika skyn die son elke dag vuurwarm. Dit is waarom Gaffie die kameelperd, Ronnie die renoster en Annabella die volstruis graag op die miershoop in die skaduwee van die doringboom wil gaan rus. Maar net wanneer hulle lekker sit, hoor hulle 'n BAIE onbeskofte geluid . . . 'Prrrrrrrr'!

'Dit was nie EK nie! ' protesteer hulle, die een meer verleë as die ander. En elke keer lag die apies 'tjakka tjakka tjakka' in die boom. Totdat Annabella die volstruis die 'onbeskofte' dier ontmasker: dit is maar net Len die luiperd wat heerlik agter die miershoop lê en snork!

View full details