Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624071747 | Published: June 1, 2017 |

Sarah du Pisanie Omnibus 10

Sarah du Pisanie Omnibus 10

Author:Omnibus
Regular price R 255
Regular price R 0 Sale price R 255
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die Suidwestertjie
Dierbare drosters
'n Nooi vir Omdraaikans

Die Suidwestertjie - Sarie Wessels moet 'n maand lank waarneem as sekretaresse van die hovaardige en snobistiese Hugo Kritzinger. Baie gou wil sy bedank, maar sy hou nie rekening met haar hart nie.

Dierbare drosters - die skatryk Barend von Throtha word skielik opgesaal met vyf wesies, almal meisiekinders. Hul skielike verdwyning en die verskyning van 'n pragtige meisie krap sy lewe verder deurmekaar.

'n Nooi vir Omdraaikans - Mariet Fourie doen haar as iemand anders voor wanneer sy 'n betrekking by dr. Kobus Liebenberg aanvaar. Maar kort voor lank begin die aantreklike Kobus vermoed dat sy nie is wie sy voorgee om te wees nie.

Author Sarah du Pisanie

Author Omnibus

View full details