1
/
of
1
ISBN: 9780624071891 | Published: September 1, 2015 |
Errol Tobias: Suiwer goud
Errol Tobias: Suiwer goud
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Errol Tobias
Regular price
R 210
Regular price
Sale price
R 210
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Errol Tobias se verkiesing tot Springbok was onmiddelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok rugbyspeler - te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. Hier vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf kindsbeen tot met die groot oomblikke in die groen-en-goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid.
Johan van Zyl is 'n gesoute joernalis, redigeerder en joernalis. Hy is die redakteur van weg! Platteland, voormalige redakteur van VISI en 'n rubriekskrywer vir Die Burger.
Author Errol Tobias
Share
