Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624072034 | Published: February 1, 2016 |

Hartskombuis

Hartskombuis

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Verskeie
Regular price R 390
Regular price Sale price R 390
Out of print
VAT included.

Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag bring tydlose Boerekosresepte, pragtige kleurfoto's van artefakte uit die oorlog en fassinerende brokkies historiese inligting saam in een boek. Dit bevat meer as 100 resepte vir alles van biltong en beskuit, watertand wildspastei en pampoenkoekies tot 'n magdom gebak. Die skrywers verweef hierdie resepte soomloos met historiese feite soos oor hoe Nonnie de la Rey, vrou van genl. Koos de la Rey, moes vlug en in die veld oorleef.

Author Verskeie

View full details