Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624072218 | Published: June 1, 2017 |

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 325
Regular price Sale price R 325
Out of print
VAT included.

Jy het vandag - niksvermoedend - verby minstens een psigopaat geloop. Hy't dalk saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk 'n narsis of sluiper op jou.

By die huis.

Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense?

Met uitgebreide navorsing en talle gevallestudies - van Daisy de Melker tot Oscar Pistorius - maak die skrywer hierdie mense werklik en herkenbaar.

Sodat jy hulle kan vermy...

View full details