Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624072331 | Published: February 13, 2018 |

Suid-Afrikaanse kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit

Suid-Afrikaanse kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 395
Regular price Sale price R 395
Out of print
VAT included.

Allergiese reaksies en sensitiwiteit vir voedingstowwe en bymiddels is aan die toeneem en al hoe meer mense sukkel om plaasvervangers te vind vir voedselsoorte. Hierdie resepteboek is ontwikkel om gebruik te word vir 'n verskeidenheid allergiese toestande, met bestanddele en plaasvervangers wat bekend, bekostigbaar en vrylik beskikbaar is. By elke resep is aangedui of dit vry is van: koring, gluten, mielies, eier, melk, laktose, soja, kleur- en preserveermiddels.

Author Hilda Lategan

View full details