Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624072614 | Published: February 1, 2016 |

Omega, oor en uit

Omega, oor en uit

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 230
Regular price Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Van sy eerste dag as dienspligtige was Francois Verster in die sop danksy die "siekverveelde uitdrukking" op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van basiese opleiding en die lewe op Omega, waar hy skoolgee vir Boesman-kinders. Sy kostelike anekdotes word verweef met 'n tweede, ernstiger verhaallyn wat gaan oor sy latere lewe as 'n argivaris. By die argief doen hy as't ware 'n tweede keer diensplig, omdat hy weens regstellende aksie oorgesien word vir bevordering.

View full details