Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624072775 | Published: December 1, 2015 |

`n Huis vir my hart

`n Huis vir my hart

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Xanthe Patterson se pa se testament verbaas almal. 'n Vreemdeling, Hanko Joubert, kry die huis op hul plasie en Xanthe erf die bou-onderneming. Dis haar droom om in die boubedryf te werk, maar haar pa het destyds geweier. Dus het sy geen benul van hoe om die onderneming te bestuur nie. Hanko sien sy sukkel en wil help, maar Xanthe duld g'n man met ridderneigings nie. Sal hulle aanhou koppe stamp, of is hy die man by wie haar hart tuishoort?

View full details