1
/
of
1
ISBN: 9780624072881 | Published: June 1, 2015 |
Dans van die sterre
Dans van die sterre
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Schalkie van Wyk
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Jana Richter sien om na haar jonger broer en suster terwyl haar skatryk ouers oorsee reis. Sy vind egter gou uit dat haar ouers heimlik finansiële probleme ondervind. Om sake te vererger, maak die bedrieglike Barry Dreyer 'n oorlas van homself. Gelukkig ontmoet Jana vir sakeman Wilhelm Hoffmann wat haar bystaan wanneer 'n tragedie haar gesin tref.
Author Schalkie van Wyk
Share
