Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624072911 | Published: June 1, 2017 |

As liefde ontwaak

As liefde ontwaak

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Danielle Krause adverteer haar dienste as 'instaanmammie', met die voorwaarde dat sy in die oggende vry moet wees om aan haar speurroman te werk.
Nooit het sy kon dink dat die ryk wewenaar Meyer Senekal haar sou aanstel om met sy sewejarige dogtertjie te help nie. Sal Meyer die dood van sy vrou kan verwerk en is daar plek in sy hart vir 'n nuwe liefde?

Author Elsa Hamersma

View full details