Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624072942 | Published: June 1, 2015 |

Ena Murray Keur 6

Ena Murray Keur 6

Author:Ena Murray
Author:Omnibus
Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Skynglans van die maan
Wewenaar van Groene Weide
Terug na Kolkbaai

In Skynglans van die maan is Deidre Retief toegespits op die hoe, suiwer noot. Maar dan versplinter die rou wanklanke soos fyn skerfies glas in haar keel... Pynliker nog is die eggo van Neil Maritz se voorspelling: Hardloop maar agter die skynglans van die maan aan – dis bar en bitter eensaam daar. Kan die blaasvlam van die lewe die splinters van haar hart weer aanmekaarsmelt?

In Wewenaar van Groene Weide lei Manda Maree se raad aan die verwende Jeanette de la Rey daartoe dat Rocco de la Rey beweer sy pleegkind se verdwyning is haar skuld. Nou is dit ook haar plig om Jeanette op te spoor en so word Manda teesinnig betrek by die wee van miljoeners en speurders. Selfs die liefde word versuur deur die verskyning van die haas perfekte Lucille Herbst.

In Terug na Kolkbaai keer Hannelore na elf jaar in die stad na die vissersdorpie terug. Baie van haar ou kennisse is nog daar...tot haar spyt. Dit sluit in die een mens wat sy nie wil sien nie: Oloff Bernardi, aan wie haar hart behoort het in hul teerder jeug.

Author Ena Murray

Author Omnibus

View full details