Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624072973 | Published: October 13, 2017 |

Elza Rademeyer Omnibus 8

Elza Rademeyer Omnibus 8

Author:Omnibus
Regular price R 255
Regular price R 0 Sale price R 255
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Drome van gister
Rots van Stormbaai
Rabbedoe se temmer

In Drome van gister kamp Alet Britz saam met vriende in die Richtersveld. Jan verklaar sy liefde, maar haar hart behoort aan iemand anders.

In Rots van Stormbaai hou Melanie Walters saam met haar seuntjie op Stormbaai vakansie. Die inwoners trap haar drumpel plat, maar dis Lafras Retief wat haar fassineer.

In Rabbedoe se temmer gee Wouter Hoyt vir Vicky Webster werk, maar sy broer Pierre is nie beïndruk nie.

Author Elza Rademeyer

Author Omnibus

View full details