Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624073031 | Published: July 1, 2015 |

Adrenalien

Adrenalien

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf. Toe droog dit op. 'n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in 'n huis in die Bosveld. Hy raak bewus van 'n 'derde dimensie'.
Nou is die verslawende angs terug en kan hy weer skryf. Wanneer sy eksvrou onverwags opdaag, dwing sy die waarheid in gruwelike gedaante aan hom op.
En maak 'n nuwe monster wakker . .

View full details