Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624073062 | Published: June 1, 2017 |

Annelize Morgan Omnibus 6

Annelize Morgan Omnibus 6

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Omnibus
Regular price R 255
Regular price R 0 Sale price R 255
Out of print
VAT included.

Skat van onheil
Goue horisonne
Die einde van die reënboog

In Skat van onheil help 'n seekaptein vir edelmeisie Véronique om haar verdwene vader te soek.
In Goue horisonne word goud op Langlaagte ontdek en na Christiaan van den Heever se besoek voel dit vir Carolien asof alles verander het.
In Die einde van die reënboog word Colette by die Goue Kat afgedank nadat sy konjak op 'n edelman mors, maar dis die begin van 'n nuwe avontuur.

Author Annelize Morgan

Author Omnibus

View full details