Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624073123 | Published: December 1, 2017 |

Gabriella en die hertog van harte

Gabriella en die hertog van harte

Regular price R 215
Regular price Sale price R 215
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Gabriella wil haar oorlede ma se geliefde perd se bloedlyn op hulle plaas in Namibië hervestig. Donnabelle was 'n Oldenburger, 'n skaars warmbloedige Europese perd. Gabi wend 'n groot poging aan om Donnabelle se nageslag op te spoor, omdat sy hoop dit sal haar bande met haar oorlede ma versterk en sorg dat haar pa, wat pas weer getrou het, haar ma sal bly onthou. Noodgedwonge moet Gabi en haar stiefma saamwerk om Duke, oftewel, die 'hertog van harte' te gaan soek. Die soektog neem hulle na 'n landbouskool in die Boland. Duke is 'n humeurige perd en die enigste raad is om Robert, 'n Gr 12-leerder met 'n sonderlinge talent om met moeilike perde te werk, saam met Gabi-hulle terug Namibië toe te laat ry.

Author Marga Jonker

View full details