1
/
of
1
ISBN: 9780624073154 | Published: June 1, 2015 |
Elton amper famous April en Juffrou Brom
Elton amper famous April en Juffrou Brom
Author:Carin Krahtz
Regular price
R 215
Regular price
R 0
Sale price
R 215
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Elton April skryf 'n boek. In daardie boek vertel hy oor hul splinternuwe Afrikaanse juffrou, Juffrou Broom, oftewel Juffrou Brom. Hy vertel ook hoe misverstande dikwels voorkom wanneer 'n mens nie al die feite voor jou het nie. En hoe daar dikwels pret en plesier opgesluit is in taalkunde. Probeer is immers die beste geweer.
Author Carin Krahtz
Share
