Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624073185 | Published: June 1, 2017 |

Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok

Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok

Regular price R 160
Regular price Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Clint Eastwood van Wyk se Amerikaanse nefie Budde kom kuier vir drie weke. Hulle hele gesin gaan na die familieplaas in die Moordenaarskaroo, ter wille van Clint se pa se argeologiese navorsing en sy ma se belangstelling in spoke en VVV's. Op die plaas woon Oupa Gammie en sy kleinseun, Kiewiet, wat die twee seuns oor jag en spoorsny inlig. Aanvanklik word Budde vir 'n grap banggemaak, maar dan word die onmoontlike geleidelik waar: 'n spookhuis, 'n versteende woud, 'n vloed, 'n oerskerpioen, 'n lugskip, 'n Engelse lord, 'n verstommende Victoriaanse robot en 'n moordenaarsklok . . .
Die verhaal is meesleurend

Author Pieter Verwey

View full details