ISBN: 9780624073390 | Published: June 1, 2017 |
Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop
Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hanlie Retief, een van die bekendste Afrikaanse joernaliste, vertel die openhartige verhale van mense wat ongekende trauma beleef en tog ook oorkom het. In Anderkant uit kom beroemdes sowel as gewone mense aan die woord. Hanlie skryf oor wat sy in díe mense se oë sien en oor Suid-Afrikaners se uitsonderlike vermoë om trauma te oorkom.
Hanlie Retief is 'n alombekende joernalis en skryfwer van die topverkoper-biografie Byleveld. Haar weeklikse onderhoude met bekendes is een van die geliefdste rubrieke in Rapport. Sy het al die Sikuvile- en Piet Cillié-toekennings, Media24-Legends, ATKV-Mediaveertjies en Cum Laude Alumni-toekenning van die Universiteit van die Vrystaat ontvang.
Author Hanlie Retief
Share
