1
/
of
1
ISBN: 9780624073635 | Published: November 2, 2015 | Paperback
Fiela se kind - die drama - Skooluitgawe
Fiela se kind - die drama - Skooluitgawe
Author:Dalene Matthee
Regular price
R 215
Regular price
R 0
Sale price
R 215
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Fiela se Kind - Die Drama Graad 12 Afrikaans.
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
Author Dalene Matthee
Share
