Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624073772 | Published: February 1, 2016 |

Wat nou, Suid-Afrika?

Wat nou, Suid-Afrika?

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 220
Regular price Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Om braaivleisvure skiet gewone Suid-Afrikaners se kommervlakke deesdae amper net so hoog op soos die vonke. In Wat nou, Suid-Afrika? kyk die oudrektor Theuns Eloff na die kwessies op almal se lippe - werkloosheid en verlammende armoede, die impak van regstellende aksie, die bedreigings vir die oppergesag van die grondwet, die probleme in ons onderwys, misdaad. Eloff steun op die jongste navorsing en sy ervaring in die politieke- en sakewêreld om nuwe perspektief te gee op al hierdie kwelpunte.

Author Theuns Eloff

View full details