Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624074281 | Published: September 1, 2015 |

Rympies vir pikkies en peuters

Rympies vir pikkies en peuters

Regular price R 390
Regular price Sale price R 390
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Paar jaar ná Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotzé-Myburgh, word Gertie Smit, opvoedkundige van Wellington, deel van die span. Hierdie bundel bied 'n keurversameling verse vir die heel kleintjies (1 tot 3 jaar) en is saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes. Die rympies dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld - in maklike, sprankelende Afrikaans.

View full details