Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624074311 | Published: November 1, 2017 |

Jou Kruger-Wildtuin gids, met stories

Jou Kruger-Wildtuin gids, met stories

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 300
Regular price Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Verkyker, grondpad en kaart is 'n boek wat jou leer presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: Wat om te doen, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet. Die boek is deurtrek van persoonlike ervarings en herinneringe wat die skrywer oor vyftig jaar opgedoen het, en praktiese raad oor hoe om die beste uit die Wildtuin te haal.

View full details