1
/
of
1
ISBN: 9780624074588 | Published: November 1, 2017 |
Middernagmusiek
Middernagmusiek
Author:Amelia Strydom
Regular price
R 100
Regular price
Sale price
R 100
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Toe Hugo Barnard, oftewel die kletsrymer Adonis, by Isolde Harmse se masseerpraktyk hoor hoe haar eksman haar oor die foon dreig, bied hy onverwags vir haar 'n uitkoms aan. Hugo sal haar beskerm as sy voorgee om sy meisie te wees ter wille van reklame vir sy album. Isolde stem in. Dis nie 'n straf om aan sy gespierde arm te verskyn nie! Maar steek daar waarheid in die stories wat Isolde oor Hugo se verlede hoor? Kan sy haar hart aan hom toevertrou, of is sy weer met 'n gevaarlike man deurmekaar?
Author Amelia Strydom
Share
