ISBN: 9780624074618 | Published: September 1, 2015 |
My redder, my beminde
My redder, my beminde
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Adela Morgan se loopbaan as aktrise in Brittanje gedy, totdat sy in 'n motorongeluk betrokke is toe haar mede-akteur byna 'n ruiter raakry. Adela is beseer en het 'n sny oor haar wang wat 'n letsel kan laat.
Die ruiter, plastiese chirurg James Beresford, bied aan om haar by sy kliniek te behandel. Adela vertrou die lang donkerkopman, maar sal 'n verhouding tussen haar en James werk? Hy's so gesteld op privaatheid, terwyl sy in die kollig leef.
Dr Malene Breytenbach het drie meestersgrade asook 'n doktorsgraad in joernalistiek. Sy en haar man woon op Stellenbosch. Malene skryf sedert 2009 heeltyds en het verskeie liefdesverhale op haar kerfstok, sowel as die gewilde romans Gister is 'n ver land, Pluimprinse en Bloedgrond.
Author Malene Breytenbach
Share
