Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624074670 | Published: June 1, 2017 |

Schalkie van Wyk Keur 12

Schalkie van Wyk Keur 12

Regular price R 260
Regular price Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lokstem van die liefde
Die liefde oorwin
Man van lig en skadu

Lokstem van die liefde: Louise Barnard besef dat Eben Griesel nie met haar gaan trou nie. Sy gee pad na Rheedersdorp. Maar sy hou nie rekening met Lafras de la Rey nie.

Die liefde oorwin: die student Ilse Brink wil met 'n ryk man trou om vir haar behoeftige ouers te kan sorg. Maar haar vriend, Henk Retief, hou Ilse dop.

Man van lig en skadu: Petri Aucamp ontmoet vir Hougaard Reyneke by 'n partytjie. Is hy aan bedorwe Nicolette beloof?

View full details