Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624074731 | Published: June 1, 2017 | Paperback

Skrik op die lyf

Skrik op die lyf

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 79
Regular price R 0 Sale price R 79
Out of print
VAT included.

Hierdie bundel bevat vreesaanjaende grilverhale oor spoke, welgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte en alles wat onverklaarbaar is.
Laat gerekende spekskieters soos Kerneels Breytenbach, Henning Pieterse, Jaco Jacobs, Marion Holm en Marié Heese jou die Skrik op die Lyf jaag. Heelparty bonatuurlikwoordbegaafde bangmakers debuteer ook hier"

View full details