Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624074762 | Published: June 1, 2017 |

Tussen heinings

Tussen heinings

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Tussen heinings is die oorrompelende verhaal van gewone mense wat ten spyte van alles (misdaad, egskeiding en emigrasie) dit moontlik vind om met hulle lewens voort te gaan en dit tog regkry om die mure van agterdog en onbegrip af te breek. Corlia Fourie wéét hoe om emosie vanagter haar karakters se skanse te laat deurglip - effektief, ontroerend en aangrypend.

Author Corlia Fourie

View full details