1
/
of
1
ISBN: 9780624075172 | Published: June 1, 2016 | Soft Cover
Broedertwis
Broedertwis
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Albert Blake
Regular price
R 365
Regular price
R 0
Sale price
R 365
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Meer as 'n honderd jaar ná die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het. Sy jonger broer, Piet, word onthou as die joiner.
In Broedertwis probeer Albert Blake verstaan waarom hulle lynreg in stryd met mekaar gekom het.
Wie was reg? Christiaan, wat ten alle koste die vryheidstryd wou voer, of Piet, wat 'n einde aan die smart en lyding van die oorlog wou bring?
Author Albert Blake
Share
