Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624075493 | Published: September 1, 2015 | Paperback

Die naaimasjien en ander stories

Die naaimasjien en ander stories

Regular price R 290
Regular price Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Rachelle Greeff is 'n bekende en gewilde skrywer en dramaturg. Haar kortverhale het reeds die CNA-debuutprys, die Sanlam Literere Prys, en die RAU-prys vir Kreatiewe Skryfwerk ontvang. Haar werk is ook genomineer vir die Caine-prys vir Afrika-literatuur en is al in Nederlands en Duits vertaal.

View full details