Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624075615 | Published: March 1, 2016 |

Amraal

Amraal

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Die storie van AMRAAL en sy mense begin by die Hantam, strek deur Namakwaland, Pella en die suide van Namibië tot in Gobabis. 'n Oorrompelende historiese roman wat 'n versweë geskiedenis oopskryf, ook die geskiedenis van Afrikaans. Die verhaal is geanker in die kronieke van die Khoi, maar temas soos die strewe na reg en geregtigheid gee daaraan 'n tydlose kwaliteit.

View full details