Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624075745 | Published: August 1, 2016 |

Emily Hobhouse Geliefde Verraaier

Emily Hobhouse Geliefde Verraaier

Regular price R 465
Regular price Sale price R 465
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die volle, grootliks onvertelde verhaal van Emily Hobhouse, nie net 'n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook 'n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente.

Elsabé Brits het Emily se handgeskrewe notas, dagboeke en plakboeke in 'n trommel in Kanada gevind, en haal hieruit en uit ander nuwe bronne aan. Só gee sy 'n genuanseerde, vars blik op 'n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was.

Van kleintyd het Emily haar verset teen haar lot. Vir vroue was daar min geleenthede en sy moes boonop haar siek pa oppas. Tog raak sy wêreldwyd betrokke by die stryd teen onreg en oorlog. In twee oorloë het sy duisende lewens gered, en tog is sy - 'n ware patriot - in haar eie land onbekend en alleen dood.

As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse 'n ikoon wat vandag nog inspireer. Ontdek die onbekende sy van 'n verbasend moderne vrou in hierdie volkleur pragboek.

Author Elsabé Brits

View full details