1
/
of
1
ISBN: 9780624075776 | Published: October 1, 2015 |
Vir altyd
Vir altyd
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:François Bloemhof
Regular price
R 315
Regular price
Sale price
R 315
VAT included.
Couldn't load pickup availability
As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar - toe skei die noodlot hulle tog. Wanneer die volwasse Nina se romantiese droom verpletter word, is Hugo egter weer die een om haar by te staan. Maar hoe 'n goeie plan was dit om saam na Mauritius te gaan vir dit wat bedoel was om haar en 'n ander man se wittebrood te wees? En watter struikelblokke sal alles nog oorkom moet word voordat daardie gelukkige 'vir altyd' moontlik is?
Author François Bloemhof
Share
