1
/
of
1
ISBN: 9780624075806 | Published: November 12, 2017 |
Wanneer woorde onnodig is
Wanneer woorde onnodig is
Author:Jacolet van den Berg
Regular price
R 100
Regular price
Sale price
R 100
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Toe traumaberader Aria Brink vir Reuben Rademeyer ontmoet, wonder sy waarom hy bekend lyk. Sy ken die uitvoerende hoof van Medline mos nie. Een ding is seker: Sy vind hom aanloklik.
Dié aand is Reuben in 'n ongeluk betrokke en Aria moet vir hom berading gee. Dan onthou sy: Reuben was as student by toe haar sus verdrink het. En Aria het die omstanders nie vergewe nie.
Aria wil verhoed dat Reuben uitvind wie sy is. Sy wil niks met hom te doen hê nie. Maar die noodlot gooi hulle telkens saam . . .
Author Jacolet van den Berg
Share
