Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624075837 | Published: November 5, 2017 |

Ondersoek my hart

Ondersoek my hart

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Madelie Botma het sedert haar kinderjare 'n vrees vir hospitale. Toe dokter Ian Duvenhage by haar klas inbars om sy broerskind, Handré, te ondersoek, is dié juffrou dus lelik omgekrap. Dit blyk dat Handré by sy oom bly omdat daar probleme met sy ma se swangerskap is. Madelie bied teësinnig hulp aan. Sal die aantreklike Ian haar help om haar vrese te oorwin? Daar's immers 'n kankerpasiëntjie, Sanet, wat ook Madelie se bystand nodig het. Of sal die aantygings van Ian se ou liefde Madelie afskrik?

Author Ilze Beukes

View full details