Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624076018 | Published: June 1, 2016 |

Liefde deur 'n lens

Liefde deur 'n lens

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wanneer fotograaf Nicola Meyer agter haar kamera skuil, voel sy veilig en in beheer van haar emosies. Tot Francois Olivier haar soen en haar wêreld laat tol. Hy sien die hartseer raak wat sy wegsteek . . . Nicola probeer om met haar kamera afstand tussen hulle te skep. Maar telkens fokus sy op sy groen oë . . . Geen man het al ooit só na haar gekyk nie. Sal Nicola haar verskansing kan laat vaar? En is dit liefde wat sy deur die lens sien?

Author Elsa Winckler

View full details