1
/
of
1
ISBN: 9780624076049 | Published: June 1, 2016 |
Letitia en die lektor
Letitia en die lektor
Author:Anita du Preez
Regular price
R 100
Regular price
Sale price
R 100
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Laatnag begin Chris Swart, nuwe lektor by die kollege waar Letitia le Roux ontwerpklasse doseer, vir haar boodskappe stuur. Die arrogante spiertier is eintlik alleen en slapeloos, nes sy . . . Letitia het egter 'n lysie dinge wat sy wil doen om haar lewe reg te ruk ná haar egskeiding; daar is nie tyd om uit te werk wat in Chris se kop aangaan nie. Maar ná hy haar in die hysbak soen, dink sy heeltyd aan sy gesig met die sexy litteken op sy bolip.
Author Anita du Preez
Share
