1
/
of
1
ISBN: 9780624076070 | Published: May 1, 2016 |
Die skaalmodel
Die skaalmodel
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Anneli Groenewald
Regular price
R 300
Regular price
Sale price
R 300
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, staan aangekla. Pligsversuim, wanbesteding, allerlei. Maar sy is 'n deeglike amptenaar, en sy het haar verdediging gereed: Skipskop is belangrik, Meneer die Voorsitter, en sy wat Juffrou Visagie is, gaan dit laat onthou. Sy en haar noukeurige skaalmodel van Skipskop wat die Overberg so in rep en roer het.
Die skaalmodel was die debuutpryswenner in NB se Groot Romanwedstryd 2015.
Author Anneli Groenewald
Share
